Cinnamon Creations maak met liefde!

Geen uitdaging is vir ons te groot of te klein nie! Van uitnodigings vir jou funksies tot die opstel van jou kinders se partytjies, ons hou van mooigoed en speel, so kontak ons vandag nog om jou funksie te bespreek!

Ons hou van kreatief wees, so ons het ook 'n reeks mooigoed wat jy kan bestel om geskenkies spesiaal te maak of om jou baba mee op te dollie.